SASOLBURG GEMEENTE

'n Gereformeerde Kerk in Suid Afrika

 

Webmeester: Gert Duvenage

SASOLBURG GEMEENTE

'n Gereformeerde Kerk in Suid Afrika

 

Diensgroepe

Ons Gemeente is tans besig na aanleiding van ‘n gawe kursus wat vir die Gemeente aangebied was, om ‘n DIENSGROEPSTELSEL in te faseer.  

 

Elke lidmaat het geleentheid om by een of meer diensgroepe in te skakel volgens die gawes wat elkeen van die Gees ontvang het om so saam te werk aan die opbou van die Gemeente in diens van Sy Koninkryk.

Die volgende diensgroepe is deur die Kerkraad geïdentifiseer met die name en kontakbesonderhede van die sameroeper ens daaragter.

 

Die diensgroepe se bediening moet op omgee vir mekaar fokus om sodoende broers en susters te omarm dat niemand sal vereensaam en uit die geloofsgemeenskap van ons Gemeente sal uitval nie.

 

Mag die HERE ons daarin help!!!

 

Diensgroep

Sameroeper

Kontakbesonderhede

Administrasie

Jan Duvenage

083 561 5965

Berading

Christine Claassen

072 206 3223

Gebed

Corné Louw

083 306 4835

Finansies en fondse

Frans van Dyk

082 654 4938

Geboue en toerusting

Anton Redelinghuys

082 571 3365

Omgee

Frik Muller

083 326 5000

Nuwe lidmate

Fenny Coetsee

082 737 9028

Erediens en sang

Johan Schutte

082 202 4227

Funksies en verversings

Trudie Botha

083 235 2576

Uitstappies en kampe

Leon Gouws en Johan Erasmus

083 650 1200

Evangelisasie en uitreik

Hester du Plooy

082 854 6316

Evangeliseringsmedia

Hester Hattingh

082 773 5969

Toerusting van lidmate

Gerrit du Plooy

082 804 6635

Kategese

Johan Schutte

082 202 4227

Skooljeug-bediening

Anet Vorster

073 816 5276

Naskooljeug-bediening

Leon en Tanja Gouws

083 650 1200

Vroue

Trudie Botha

083 235 2576